beter verhoudings logo

Beter Verhoudings

 

Gustav & Elna
Stigters van...

Elna spesialiseer die afgelope 20 jaar in huweliks- en verhoudingsberading en help elke jaar honderde paartjies in haar privaatpraktyk in Garsfontein, Pretoria.

Haar praktykure is van Maandag tot Donderdag, 9vm tot 7nm.  Die sessies is 50 min lank en begin op die uur.  Koste is R500 kontant per sessie (Na ure 5nm en 6nm is R600 per sessie).

VIR AFSPRAKE SMS ASB VIR ELNA BY 083 2697 014.

Elna doen OOK berading per TELEFOON EN SKYPE – kostes en tyd per sessie is dieselfde as berading by haar praktyk.

Konfl1

e-Kursusse

Registreer vir e-Kursusse     arrow     Ontvang per Epos    arrow    Werk op eie tyd deur

Gustav & Elna is ook...

Stigters van  k4m      hearts        Medewerkers by  intiem       hearts       Ambassadeurs van   huweliksweek